Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingston Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston Place 21, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kingston Place is 'n bekoorlike, skilderagtige woonstel op die eerste verdieping aan die oewer van die kanaal in 'n veilige landgoed in Marina Martinique, Jeffreysbaai, wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf bied.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers wat slaapplek aan 4 gaste bied. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor groot vensters wat oor die kanaal uitkyk en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en kyk uit oor die kanaal. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die ruim kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, lugbraaier, broodrooster, wasmasjien, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en tweevoudeure wat na die balkon lei.

Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek, ononderbroke kanaaluitsigte, direkte kanaaltoegang en 'n ingeboude braai op die balkon met buitesitplek geniet. Die eiendom is binne maklike bereik vanaf die strand, winkelsentrums en restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Neesar Ahmed I
Gesin met tieners
5.0
Definitely coming back, hopefully soon. The place was absolutely amazing. The peace and tranquility was appreciated. We enjoyed the set...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Bernice K
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil, true to pictures, exceptionally beautiful. Awesome weekend, in a clean and well-maintained unit. Excellent communication from...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Lanie D
Saam met vriende
5.0
Wonderlike wegbreek. Baie goed toegerus. Pragtig versier en baie netjies. Wonderlike uitsig. Sal dit vir seker aanbeveel.
Jun 2024
Lizelle D
Saam met lewensmaat
5.0
Net 'n paar woorde. Ons gaan definitief weer terug soontoe. Baie lekker gebly en die plek was super netjies en gerieflik. Gasheer het ook ingecheck me...
Sien meer
Jun 2024
Sheena W
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous place. The accommodation we stayed in was beautiful with fabulous views! The host was very prompt at getting back to us! Excel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kingston Place 21, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kingston Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston Place 21, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bf14d0a064bc20b866c72e925644c8a4b8a4cf2e494da1d37689b40e170d6b8656939b8ae07d27309200e0f23da7751889d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 21 Kingston Place Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.073971998667 24.913758751451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang