Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kings Palace

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Flamingo Straat, , Zoeloeland, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kings Palace is in die pragtige en tropiese dorpie St Lucia geleë, in die Isimangaliso-vleilandpark wat 'n wêrelderfenisgebied is.

Kings Palace is gesinsvriendelik en bied 2-slaapkamerwoonstelle met slaapplek vir 4 en 'n 3-slaapkamerwoonstel met slaapplek vir 5 mense. Elke woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis en sitkamer met TV. 3 eenhede het hul eie privaat tuin met braaigeriewe en 3 het stoepe.

Daar is veilige onderdakparkeerplek met sekuriteit, 'n swembad en onderdakbraaigeriewe beskikbaar. Kings Palace is stapafstand vanaf alle winkels en restaurante en is die ideale basis om die omliggende gebiede soos wildreservate, roetes, strande en nog baie meer te verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Mary-ann G
Gesin met tieners
5.0
Very happy holiday spot. The host/owner was so friendly, met us at the unit and showed us around. Everything was clean and neat. I will...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Francois M
Gesin met tieners
5.0
Great value for money. Clean, value for money, 2 min walk to town main street.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Roelf T
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly en baie lekker plek.
Des 2024
Johan G
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome rustig en baie netjies. Baie rustige, netjiese plek, goed geleë, loopafstand van die dorp af. Sal King Place met 'n geruste hart aanbeveel, wa...
Sien meer
Aug 2024
Christa F
Saam met lewensmaat
4.6
Dit was. Had a pleasant stay at King's Palace. Our host was beyond amazing and extremely helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Mario Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Flamingo Straat, , Zoeloeland, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kings Palace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Flamingo Straat, , Zoeloeland, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ebe871988ff307c08a4589c188a3f9f106c66c061b09923067cf7fca1b94cb7afcebb34a4c199ed5b333c500852d9de7554?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Flamingo Street St. Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -28.375928463015 32.412343350443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang