Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kitchener-weg 33, Cypress Grove, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Welkom by Kingfisher Lodge wat in Graaff-Reinet, die juweel van die Karoo, geleë is. Of jy nou deurreis of beplan om hierdie historiese dorp vir 'n paar dae te besoek, die Kingfisher Lodge sal jou graag wil akkommodeer. Die lodge is in 'n stil bos langs die Sondagsrivier geleë, met reuse ou bome wat 'n rustige atmosfeer in die pragtige tuin skep.

Verblyf word gebied in 8 stylvolle en volledig gemeubileerde kamers met en suite-badkamers. Elke kamer het sy eie ingang wat direk na die inry-binnehof lei. Kamergeriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv in. Ontbyt word daagliks bedien en die vriendelike personeel, Katie en Freda, sal seker maak jy het 'n goeie begin vir jou dag.

Die lodge bied ook gaste 'n gerieflike leessitkamer, 'n TV-kamer, 'n wynkelder en 'n kroeg langs die swembad, asook 'n vermaakarea vir braai, potjies en algemene byeenkomste.

Kom geniet die rykdom geskiedenis wat Graaff-Reinet kan bied en ervaar asemrowende sonsondergange, Die Vallei van Verlatenheid, daguitstappies na Nieu Bethesda en ander interessante liggings asook wildkykritte oor land en water.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kitchener-weg 33, Cypress Grove, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kingfisher Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kitchener-weg 33, Cypress Grove, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2cfa22eee9db129ea8f22107bd7651f2d91253043acb826fd81f047ba10be38dab75df28fa3ca6fe4c24fc6b21e3b9a8742?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 78 5 1 4 33 Kitchener Road Cypress Grove 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.251421060987 24.541941958705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang