Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kia Ora Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Jacobslaan 9, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kia Ora Guest House bied gerieflike verblyf en 'n pragtige Koffiewinkel in 'n lieflike woonhuis in 'n rustige woonbuurt in Beaufort-Wes.

Verblyf word gebied in 3 smaakvol versierde koninginkamers.

Kamer 2 is smaakvol gemeubileer met 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed. Die kamer is toegerus met 'n plafonwaaier, 'n 170L yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. Hierdie kamer deel 'n badkamer met kamer 3.

Kamer 3 kan 2 volwassenes akkommodeer op 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed en 'n enkelbed in 'n tussendeur-kamer. Die kamer is toegerus met 'n plafonwaaier, 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. Gaste het toegang tot 'n badkamer met 'n stort en bad, asook 'n aparte toilet.

Kamer 4 is ingerig met 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed. Die kamer het 'n privaat ingang en is toegerus met 'n plafonwaaier, 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n slim-TV.

Kia Ora Guest House bied gratis WiFi, binnebraaigeriewe en veilige parkeerplek. Middagete en aandete moet vooraf bestel word teen 'n ekstra koste. Etes kan in die Kia Ora Koffiewinkel geniet word of as wegneemetes geniet word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sevetta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Pieter Jacobslaan 9, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kia Ora Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Jacobslaan 9, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc8b4560c7737132a121abd1568bae9ea2bf58775b10c0f80737a3c0237fd1a583e7e212480c5bfaf5face1eecd6e0277937?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 9 Pieter Jacobs Avenue Hospital Hill 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -32.349120520278 22.591261243725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang