Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noordewind

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oostestraat 14, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 195 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Noordewind is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in die stil kusdorpie Dwarskersbos aan die Weskus. Dié seefronthuis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 6 gaste.

Die huis is volledig gemeubileer en bied beurtkrag-rugsteun met 'n omskakelaar en sonkrag.
Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed, 'n instapstort, 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met een koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het twee enkelbeddens. Die tweede badkamer word tussen hierdie twee kamers gedeel.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas, vrieskas, oond met 'n stoof, mikrogolfoond en skottelgoedwasser, asook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die aangrensende oopplan-leefarea het 2 groot tafels met stoele en die sitkamer het 'n TV met Netflix.

Die leefarea lei na 'n patio met 'n ingeboude braai-area, 'n plonspoel en pragtige area-uitsigte.
Gratis WiFi is beskikbaar.
Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 2 voertuie.

Dwarskersbos bied 'n lang skouspelagtige wit strand, visvangplekke en 'n verskeidenheid voëllewe vir voëlkykers.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jurgen V
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. Great stay, great view. Super place. Would highly recommend this to family and friends.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Kim V
Gesin met tieners
5.0
Onvergeetlik spesiaal! Noordewind het die verblyf tot aanloop van ons huweliksdag onvergeetlik gemaak! Ons kan Noordewind enige tyd aanbeveel. Jy is '...
Sien meer
Nov 2024
Coenraad B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte naweek huis. Fantastiese huis met uitstekende uitsig van die see. Ons het heerlik gebly en die mooiste sonsondergang beleef. Die braai-area i...
Sien meer
Apr 2024
John M
Saam met lewensmaat
4.8
Great. Very pleasant and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Thea R
Saam met vriende
4.8
Kos vir die siel! Ons lang naweek by Noordewind was wonderlik. Die ligging is perfek. Die huis is baie ruim en gemaklik en 'n lekker kuierhuis.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liezle Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 110

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Oostestraat 14, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Noordewind het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 195
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 195
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oostestraat 14, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA056d5b43fccae04d368cbf200ec2a2fa4a6c70b1183006fcc296218d660d0dc9251e486dd2c48543b1382485c210f2410732?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 195 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 14 Ooste Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.688654820984 18.237706532541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang