KarooRest Caravans
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: The Rest, Nieu Bethesda, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
KarooRest Caravans skuil diep in die Sneeuberge in die Karoo, sowat 16 km langs 'n grondpad vanaf Nieu-Bethesda. Dit is die ideale bestemming vir gesinne wat sakpasverblyf en 'n geleentheid om die plaaslewe te geniet, soek. Gaste kan die rustigheid geniet terwyl hulle ook aan verskeie plaasaktiwiteite deelneem. Daar is 'n stroompie wat deur die ou woud vloei, lang bergstaptogte, bergfietsry, voël- en sterrekyk, asook sien hoe koeie gemelk word of help om beeste op te pas.
Die karavane het elk slaapplek vir 2 gaste, 2 enkelbeddens, 'n yskas-vrieskas, ketel, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware.
Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike badkamer, kombuis en braaigeriewe. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, potte, panne, breekware en eetgerei toegerus. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Paula Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- The Rest, Nieu Bethesda, 6280, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: The Rest, Nieu Bethesda, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang