Karoopark Guest House
- Kapasiteit: 67 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Caledonstraat 81, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Karoopark Gastehuis is in die hartjie van die historiese Graaff-Reinet geleë en bied die ideale ligging om die atmosfeer van die Karoo te geniet. Dit is stapafstand van verskeie winkels, banke en doendinge af.
Gaste kan óf B&B- óf selfsorgverblyf bied, en gaste kan kamers met lugversorging aanvra. Alle kamers word daagliks skoongemaak en het en suite-badkamers. Ander kenmerke sluit in TV, linne, handdoeke, elektriese komberse in die winter, koffie- en teemaakstasie.
Karoopark het 'n A'la Carte Restaurant en kroeg, 'n swembad en veilige parkeerplek. Ongelukkig is ons nie troeteldiervriendelik nie.
Kom geniet 'n ontspanne tyd in die juweel van die Karoo, soos Graaff-Reinet met liefde genoem word. Toere word ook aangebied na die nabygeleë hoogtepunte soos die Valley of Desolation en Camdeboo Nasionale Park.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
MARIZANNE Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 179
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Caledonstraat 81, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Karoopark Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 67 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Caledonstraat 81, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang