Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Rus

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Hardie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

100% tevrede. Dit het voldoen aan al ons vereistes vir 'n oornag blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Short but very comfortable. Very cute little room with everything that you need. We loved the patio area with the tub. The place is conveniently close to the restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lallie (catharina) K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Lekker vir een nag se oorslaap, mag dalk te beknop wees vir lang tydperk. Container huisie - verrassende ervaring.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene T
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Jan 2025

Redelik wat neig na gerieflik. Verblyf was redelik gerieflik, voor en agter stoep lekker kuier area. Rustige omgewing. Die woonhuis is nie geskik vir 4 volwassenes. Die slaapkamer met 2 enkelbeddens is baie beknop en daar kan nie om die beddens beweeg word nie. Dit kom voor asof daar van die sitkamer spasie gebruik gemaak is om 'n kamer te skep. Die badkamer is knap en ongerieflik. Daar is ook onnodige items in die huis wat verdere beknopheid veroorsaak. Die Tiny eenheid is werklik meer as tiny en 'n groterige persoon sal moet skuins draai om in die gangtjie te loop. Die eenheid kom voor asof dit 'n

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ursela V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Klein Wegbreek Plekkie. Pragtige wegbreek eenheid vir 'n naweek. Netjies uitgelê vir die klein spasie wat net net 2 gaste kan akkommodeer en ook privaat is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Netjiese verblyf waar jy rustig kan word. Dit was goed om so bietjie weg te breek en Karoo Rus was definitief waarde vir geld. Baie mooi omgewing, steeds in die dorp, laaste straat aan die voet van die berg. Stil omgewing en jy kan regtig jou rus kry. Hot tub vat bietjie lank om warm genoeg te word, maar is dan die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Oulike container home. Oulike "container home". Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deonette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Karaktervolle heerlike koel huisie in somerhitte. Baie lekker, dankie! Ek dink net die WiFi moet opgradeer word vir mense wat wil werk, maar verder is dit 'n fantastiese huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tammy S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Peaceful night away. Cute little cottage/container, perfect for 2. Loved the outdoor bath and deck. Unfortunately, we ran out of gas in the morning, but it was not too much of an inconvenience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipstraat 2, Montagu-Wes, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA206603826af79ee71bd60bbfeadaacef657003df851b72994a51882b935785d9800c8367388aaf274b50522ee767d6b49523?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 2 Klip Street Montagu West 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.782464705976 20.112394953725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang