Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Gariep Tented Camp

Tentekamp
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karoo Gariep Natuurreservaat, N1, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Vanaf R835 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Karoo Gariep-bewarea is net 8 kilometer van die N1 af tussen Colesberg en Hanover. Gaste kan 'n ontspanne en rustige verblyf geniet wat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg geleë is.

Die Karoo Gariep Tente het slaapplek vir 4 gaste in 2 aparte tentkompartemente. Die tent is goed ingerig met 'n dubbelbed in die 1 kompartement en 2 enkelbeddens in die ander. Die tent het ook volvloermatte en kragpunt. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die ablusiegeriewe is net 30 meter van die kampterrein af.

Daar is braaigeriewe en 'n restaurant op die perseel beskikbaar. Die tente word in die New Holme Gastehuis-tuin opgeslaan en het 'n bietjie privaatheid van die res van die lodge.

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Deneal S
Gesin met klein kinders
5.0
Ontsnap van die rush. Tranquility. Dit was die beste nag, ons het 'n lekker tyd gehad. Die kinders het dit baie geniet. Die kos was die beste, my dogt...
Sien meer
Jan 2025
Sonell S
5.0
Rustig ontspannend na 'n lang dag op die pad. Die gasvryheid en die plek self was wonderlik. Sal weer gaan, net vir langer. As jy jouself nie daar vin...
Sien meer
Des 2024
Veronika F
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en gemaklik. Dit is 'n pragtige plek met 'n rustige atmosfeer en lekker kos. Die familie is gaaf en hulpvaardig. Die kinders het die area vrees...
Sien meer
Des 2024
Robyn Michelle A
Gesin met tieners
5.0
Other than that, we really enjoyed our stay. We really enjoyed staying in the tented camp. I just thought there would be more cutlery a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Marie T
5.0
Gasvry, plaas rustig. Goeie waarde vir geld. Alles skoon en netjies. Rustige plaas atmosfeer.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

P.C Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 224

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Karoo Gariep Natuurreservaat, N1, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo Gariep Tented Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hanover Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 835
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 835
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karoo Gariep Natuurreservaat, N1, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a32a7b8473f07a2a3332a7192a6036f18b5efe310c05dfbc5b12c928137246a193105ef92db2434fdf6790e00e7501f82b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R835 per nag (plek vir 4) 62 5 1 5 Karoo Gariep Nature Reserve N1 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.89823 24.62709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang