Karoo Fountain Luxury Guesthouse
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visserstraat 95, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Karoo Fountain Luxury Guesthouse is in die Noord-Kaapse dorpie De Aar geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir oornagverblyf, vakansiegangers en sakereisigers.
Die gastehuis beskik oor 4 en suite-kamers wat elk 2 persone kan akkommodeer. Die kamers is lekker ruim, toegerus met 'n kombuisie, 'n gemaklike bed en breëskerm-TV met 'n volledige DStv PVR-pakket in elke kamer.
Die gastehuis het 'n welige tuin met fonteine en braaigeriewe vir gaste se gebruik en is stapafstand van skole,
2 hospitale, die polisiestasie en buiteklub.
Ervaar ware Karoo-gasvryheid en vertrek verfris.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
James Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 184
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Visserstraat 95, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Gaste dink Karoo Fountain Luxury Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in De Aar Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visserstraat 95, De Aar, 7000, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang