Karoo Bed
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 18, Hanover, 7005, Noord-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Karoo Bed bied gerieflike oornagverblyf, sentraal geleë in Hanover, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 7 goed ingerigte kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, met linne en badhanddoeke wat voorsien word. Al die kamers sluit tee- en koffiemaakgeriewe in.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe, insluitend 'n sitkamer, eetarea, patio met buitesitplek en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond en yskas. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die gastehuis is gerieflik naby restaurante en geriefswinkels geleë.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Renee Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Markstraat 18, Hanover, 7005, Noord-Kaap
- Gaste dink Karoo Bed het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hanover Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 18, Hanover, 7005, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang