Kani-Traki
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pandok-straat 16, L’Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kani-Traki is 'n vakansiehuis naby die see en kus van L'Agulhas, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf net 'n entjie se stap van die strand af. Hierdie bekoorlike toevlugsoord is perfek vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek, met die ikoniese Kaap Agulhas-vuurtoring as agtergrond en die Soldiers' Pool net om die draai.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en gemaklike rusbanke.
Die huis lei na 'n stoep met sitplek en 'n tuin met 'n uitsig oor die see. Gaste het toegang tot 'n draagbare en 'n beskutte braai. Gratis WiFi en gratis, veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Pandok-straat 16, L’Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Agulhas Struisbaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pandok-straat 16, L’Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang