Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kampfontein Gasteplaas

Gastehuis
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampfontein, , De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kampfontein Gasteplaas is 10 km vanaf De Aar op die N10 geleë en is 50 km vanaf Hanover, in Suid-Afrika se Karoo.

Die gasteplaas bied verblyf vir alle soorte reisigers. Daar is 13 dubbelkamers, wat opsionele 2 enkelbeddens in 7 van die kamers het, en 'n gesinskamer wat 3 mense akkommodeer. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, DStv, lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en toiletware. Gaste geniet gratis WiFi-toegang regdeur hul verblyf.

Geriewe sluit 'n gemeenskaplike Jacuzzi, sitkamer, braai-area en 'n swembad in. Kampfontein is die ideale wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n rustige plaasverblyf, vars lug en wonderlike Karoo-sonsondergange.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

PJ Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kampfontein, , De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kampfontein Gasteplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampfontein, , De Aar, 7000, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea3f2121e673800e478c73a3558ce2aa07b7a43bae10ffc3d35a139c2b78e47ea8c775053752c074bc60196a24b13422c89a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Kampfontein Posbus 234 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.725027777778 24.070027777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang