Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kameeldoring Camping

Tentekamp
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabies-weg, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
  • Vanaf R425 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kameeldoring Camping bied verblyf op 'n skilderagtige plaas aan die buitewyke van Augrabies, 'n oulike dorpie in die Noord-Kaap. Die plaas skuil op die oewer van die Oranjerivier en is reg langs die Augrabieswaterval Nasionale Park geleë.

Verblyf word aangebied in 'n keuse van óf die gestruktureerde tente óf die kampeerterrein. Daar is 5 gestruktureerde tente. Hierdie selfsorgtente het elkeen 'n privaat badkamer, lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste.

Daar is 7 kampplekke wat onder die groot kameeldoringbome geleë is, wat elkeen tot 8 gaste op 'n slag huisves. Die kampeerplekke is geskik vir óf tente óf karavane. Elke perseel het sy eie ablusiefasiliteit met 'n stort, en 'n kombuisarea waar etes voorberei kan word. Warm water word deur 'n houtvuurdonkie voorsien.

Gaste kan wildritte in Kameeldoring Kampering se kampi-area geniet of die Augrabies-waterval besoek. Ander doendinge sluit kanovaart, voetslaan en visvang in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 166 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Riana R
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, veilig, stil naby aan natuur. Huise baie mooi ingerig. Ons het heerlik in 'n tenthuisie gebly, baie veilig, skoon en netjies. Lugreëling was ...
Sien meer
Feb 2025
Bryan R
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic location with a wonderful family-friendly environment. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Marius B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi omgewing en netjiese eenhede. Verskriklik mooi, en baie netjies. Klientediens is tops!
Jan 2025
Annique B
Gesin met klein kinders
5.0
Swembad was lekker, sal volgende keer bietjie langer gaan. Was heerlik, sal definitief weer gaan.
Jan 2025
Catharina A
Gesin met tieners
4.2
Oornag op pad terug na vakansie. Lekker gebly, die tente is privaat, luuks en baie skoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 185

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Augrabies-weg, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kameeldoring Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 425
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 425
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabies-weg, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAitIx9yVyV90JH44ZanE7nICyNymvZrNO3KtoRq68QZTCfjTOp8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R425 per nag, vir 2 mense 166 5 1 5 Augrabies Way Augrabies 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.623331369086 20.350651032252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang