Kameelboom Lodge
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klondike Plaas, Deel 14, Kameelboom Lodge, Vryburg, 8600, Noordwes
- Vanaf R940 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kameelboom Lodge is net 7 kilometer buite die dorp Vryburg op N14 op die roete na Kgalagadi, Namibië en Botswana geleë.
Die verblyf beskik oor 14 slaapkamers om van te kies en te pas by enige reisiger se behoeftes. Daar is 6 dubbelslaapkamers, 6 kamers met 'n dubbel- en enkelbed en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het sy eie, privaat badkamer met óf 'n stort óf bad en 'n toilet en wasbak. Die kamers beskik ook oor lugversorging, 'n TV met OpenView en 'n DVD-speler, WiFi, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe.
Die Lodge bied ook 'n volledig gelisensieerde kroeg en restaurant op die perseel, 'n swembad en kredietkaartgeriewe. Die instansie is kindervriendelik, wat dit 'n ideale plek maak vir gesinne om te oornag voordat hulle na hul bestemming op pad is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 82
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Klondike Plaas, Deel 14, Kameelboom Lodge, Vryburg, 8600, Noordwes
- Gaste dink Kameelboom Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klondike Plaas, Deel 14, Kameelboom Lodge, Vryburg, 8600, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang