Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kamaku Guesthouse

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andersonstraat 11, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kamaku Guesthouse is in Otjiwarongo, 'n stad in die Otjozondjupa-streek van Namibië, geleë. Hierdie lieflike gastehuis bied die ideale wegbreek van die alledaagse gewoel.

Verblyf is beskikbaar in 6 gaste-suites wat 2 volwassenes kan akkommodeer; en 'n gesinskamer met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eerste dubbelkamer het 'n dubbelbed en die res van hulle het 2 enkelbeddens.

Die gesinskamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging. WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Ontbyt is daagliks ingesluit. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is 'n swembad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Coenraad S
Besigheidsreis
5.0
Enige tyd weer! Baie netjies, gasvrou vriendelik en het aan alles gedink!
Nov 2024
Theo K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Voldoen aan al die vereistes. Vriendelike atmosfeer. Lekker gebly. Voldoen aan al die vereistes. Yskassie net bietjie klein as jy baie g...
Sien meer
Okt 2024
Reinhard F
Saam met lewensmaat
5.0
Motorfiets toer deur sentrale Namibia. Netjies, rustig en wonderlike gasvryheid met lekker swembad om af te koel. Die ontbyt was heerlik met besondere...
Sien meer
Sep 2024
Sonia B
Saam met lewensmaat
5.0
Onberispelik netjies, veilig en vriendelike gasvrou. Lekker, baie lekker!
Aug 2024
Amelia H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed. Baie mooi en netjies. Vriendelike mense wat uit hul pad gaan om dit aangenaam te maak.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Andersonstraat 11, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
  • Gaste dink Kamaku Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andersonstraat 11, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAikG6NDw7EK1NTNtb91zZci2YjFxHT8c1M9ikYWx1OcREZRd4pE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 11 Anderson Street Otjiwarongo 0000 Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -20.477506668154 16.651651114225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang