Kalahari Erfenis
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R31, Plaas Kalahari Erfenis Erfdeel 1, Hotazel, 8490, Noord-Kaap
- Vanaf R1 213 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kalahari Erfenis is 'n luukse safari-lodge in die hartjie van die Kalahari, naby Hotazel in die Noord-Kaap. Dié plaas is die perfekte oornagplek vir gaste op pad na die Kgalagadi-oorgrenspark en Tlokweng-grensbeheer vir Botswana, of die gaste wat op soek is na 'n rustige safari-vakansie.
Verblyf word in 3 verskillende tipes eenhede gebied. Gaste het 'n keuse tussen 4 luukse kamers, 5 luukse tente en 2 selfsorg-eenhede. Al hierdie eenhede beskik oor privaat ingange, gemaklike beddens, privaat badkamers, linne en handdoeke en braaigeriewe.
Gaste kan verskillende doendinge soos begeleide veldstaptogte, voëlkyk en sonsondergang-wildritte, asook konferensiegeriewe geniet. Die plaas streef daarna om 'n onverbeterlike safari-ervaring te bied waar gaste die natuurlike omgewing van die Kalahari kan verken en geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elske Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R31, Plaas Kalahari Erfenis Erfdeel 1, Hotazel, 8490, Noord-Kaap
- Gaste dink Kalahari Erfenis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R31, Plaas Kalahari Erfenis Erfdeel 1, Hotazel, 8490, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang