KaiKai B&B
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeckstraat 11, Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
KaiKai B&B is in Steynsburg in die Oos-Kaap geleë en bied gaste 'n keuse van gerieflike kamers.
Gaste kan in een van 6 kamers bly; 'n Enkelkamer, 'n Dubbelkamer of 'n Gesinskamer. Al die kamers het en suite-badkamers en hulle word daagliks skoongemaak. Die kamers is ook toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. Ontbyt is ook by die tarief ingesluit.
KaiKai beteken kos en smul in Maori en is presies wat gaste by KaiKai B&B kan verwag. Die B&B het 'n gelisensieerde kroeg en 'n restaurant wat middagetes en aandetes bedien. Op Sondae kan gaste ook 'n buffet boerekos geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Andra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Van Riebeeckstraat 11, Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
- Gaste dink KaiKai B&B het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Steynsburg Karoo Oos-Kaap
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeckstraat 11, Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang