Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jules of the Karoo Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R398, Plaatfontein-plaas, Richmond, 7000, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Jules of the Karoo Lodge is op 'n werkende plaas geleë en bied gaste 'n ontspanne wegbreek met asemrowende sonsondergange en uitsigte oor wye oop vlaktes, 55 km vanaf Richmond en die N1.

Die lodge bied gaste 'n keuse van lieflike eenhede wat tussen 2 en 5 mense kan akkommodeer, en is ingerig met driekwartbeddens, of dubbelbeddens. Elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet, en vir gerief word katoenlinne en dons-duvets voorsien. Elke kamer het lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Heerlike plaasontbyt met vars vrugteslaai en varsgebakte brood kan teen 'n ekstra koste bedien word. Gaste kan ontspan in die gemeenskaplike sitarea wat 'n knus kaggel, 'n binnebraai-area, WiFi-toegang en tee- en koffiemaakgeriewe het. Gebruik van die kombuis is op versoek beskikbaar, en braaipakke en bykosse kan vir aandete bestel word met vooraf reëlings.

Gaste kan in die swembad afkoel en parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings, en gaste moet hul eie troeteldierbeddegoed saambring. Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie en moet te alle tye rondom plaasdiere onder toesig wees. Enige skade of beserings wat veroorsaak word, sal van die gaste gehef word.

Die plaas bied stap- en voetslaan aan gaste, en verskeie wild kan by Jules of the Karoo Lodge gesien word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tim M
Gesin met tieners
5.0
A wonderful experience. Loved it. Off the beaten track, it is truly beautiful and worth seeing the real Karoo. Stunning! The host treat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Richard S
Saam met lewensmaat
5.0
Glorious jewel! Beautiful place, in the heart of a glorious landscape. Spotlessly clean, completely laid back and perfectly equipped fo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Genine K
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Dit was 'n absolute plesier. Die mense is so gasvry en die plek en uitsig is asemrowend mooi. Ons het 'n baie lekker nagrus gehad in die K...
Sien meer
Jan 2024
Annelize S
Saam met lewensmaat
4.8
Vryheid, genade en geloof laat mens se hart bloei in die pragtige deel van ons land. Dit is regtig 'n juweel van 'n plek. Die Karoo was toegedraai in ...
Sien meer
Mei 2024
Deidre H
Gesin met tieners
4.4
Hospitable, magic, clean. Jules of the Karoo was a splendid oasis in the desert. True Karoo hospitality and kindness were shown to us w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Izak Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die R398, Plaatfontein-plaas, Richmond, 7000, Noord-Kaap
  • Gaste dink Jules of the Karoo Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R398, Plaatfontein-plaas, Richmond, 7000, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA059e14e2bf8eba5ab5ceaf8f4df5fbf1ac26b2a4311c53bd5b375f34b7b899cd49f31e217cff2f89f2bd4dede509cfa5679c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Off the R398 Plaatfontein Farm 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.025512848528 23.77981155487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang