Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jock's Cottages

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootsuikerbochkop-plaas, Langs Blue Crane-rylaan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 050 R893 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jock's Cottages is op 'n historiese familieplaas geleë en bied verblyf in Dullstroom, bekend vir sy vlieg- en forel.

Jock's Cottages bied gaste 'n keuse van selfsorgverblyf wat bestaan uit Jocks Cottage, Fine Feathers, asook Joe's Place.

Jock's Cottage is 'n dubbelverdieping-eenheid met slaapplek vir 6 gaste en is op die oewer van Jocksdam geleë.

Fine Feathers, die oorspronklike melkkamer, is 'n eksklusiewe wittebroodsuite en het 'n Jacuzzi en 'n stort in die eenheid.

Joe's Place was oorspronklik 'n melkskuur wat in 4 selfsorg-eenhede omskep is. Hierdie eenhede het elk slaapplek vir 2 gaste.

Elke eenheid se stoep kyk uit oor die omgewing en die berge. Die eenhede het oopplan-leefareas en -slaapareas met privaat badkamers en 'n basiese kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en yskassie. Gaste kan voor die knus kaggels ontspan of die privaat braaigeriewe op die stoep van elke eenheid gebruik.

Doendinge op die plaas sluit forelhengel, bergfietsry, voetslaan en voëlkyk in. Dullstroom bied 'n verskeidenheid restaurante asook doendinge soos Ama Poot Poot-staproete, visvang en perdry. Gaste kan ook die Dullstroom Roofvoëls en Rehab-sentrum besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 243 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Melony V
Saam met lewensmaat
5.0
Was heerlik. Dit was heerlik, sal hulle aanbeveel.
Feb 2025
Andor T
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet and relaxing. We had such a relaxing stay at Jock's Cottage. The view over the dam was beautiful and it was so quiet. Our dogs en...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Cilliers D
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustig. Mooi uitsig. Sal weer daar bly, dit voel soos die plaaslewe. Ons het lekker gebly en sal weer daar oornag.
Feb 2025
Nigel L
Besigheidsreis
5.0
Ideal spot for a quiet and contemplative weekend. Exceptional - an ideal spot for a quiet and contemplative weekend. The house was comf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Hanlie B
Saam met lewensmaat
5.0
Heaven on earth. Dit was kos vir die siel. Ek en my man het dit baie geniet. Die stilte was 'n seen en die groen gras en plaasdiere om die plek het di...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 243

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Grootsuikerbochkop-plaas, Langs Blue Crane-rylaan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Jock's Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R 1 050 R 893
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R 1 050 R 893
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootsuikerbochkop-plaas, Langs Blue Crane-rylaan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA762080cc9fc8e4067b7a0bdc860f3bdfde805c982db23e877a1c8c683f7fff4a8ab78a2c0b3d2c20514f6c372066bb2f6eaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag (plek vir 2) 243 5 1 5 Farm Grootsuikerbochkop Off Blue Crane Drive 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.406250057124 30.103334505294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang