Aquarius B&B
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg 69, Jeffreysbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Aquarius B&B is in Jeffreysbaai geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, strande, staproetes en branderplankry. Dit is naby ikoniese besienswaardighede soos die Addo Olifant Nasionale Park, Tuinroete en Bloukransbrug geleë. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.
Verblyf bestaan uit 9 eenhede wat geskik is om tot 25 gaste te akkommodeer. Alle kamers is ingerig met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of 'n bad, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere Open View-kanale, en
Wi-Fi.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, gastesitkamer, 'n braai-area en WiFi in. Ontbyt is nie by die tarief ingesluit nie en is beskikbaar teen 'n addisionele fooi.
Doendinge in die omgewing perdry, wildritte, bergfietsry, gholf, branderplankry, swem, voetslaan, fietsry en skubaduik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Fanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 122
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Da Gama-weg 69, Jeffreysbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Aquarius B&B het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg 69, Jeffreysbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering: