Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inni Vlei Gastehuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Hoof- en Presidentsstraat, Vanwyksvlei, 8922, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Inni Vlei Gastehuis is 'n lieflike selfsorggastehuis wat selfsorgverblyf in Vanwyksvlei bied. Hierdie gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek in 'n bekoorlike dorpie weg van die stad se gewoel.

Die huis bied gaste 'n keuse van 3 individueel-gestileerde eenhede, almal met privaat badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Hierdie oopplan-eenhede het elk slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank, wat dit ideaal maak vir 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n 2-plaats gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware en 'n ontbyttoonbank met 2 stoele. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • h/v Hoof- en Presidentsstraat, Vanwyksvlei, 8922, Noord-Kaap
  • Gaste dink Inni Vlei Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Hoof- en Presidentsstraat, Vanwyksvlei, 8922, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8942157c3083b5b46efc15fb6d912ad57e6319b3cf58e57b884bd45502a8776aafbdfa1c56a6f8f92c67daebaae452e314c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Corner of Main Street and Presidents Street Vanwyksvlei 8922 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.350042193573 21.825177720047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang