Ingwenya Lodge
Beskrywing
Hierdie romantiese, klein dubbelverdieping-eenheid het steil trappe wat na die slaapkamer lei en het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n lieflike uitsig oor die see, swembad en woud. Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en 'n badkamer op die grondvloer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Dit het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n oond, 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het ook sy eie omheinde privaat braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die balans met of voor aankoms betaal moet word.
Spesifieke eenhede kan nie gewaarborg word nie. Gratis opgraderings tot 'n luukse eenheid kan plaasvind.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie 2-slaapkamer-eenheid het slaapplek vir tot 5 gaste. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n slaapbank kan ook in die eenheid gevind word. Die eenheid het 'n volledige badkamer wat toegerus is met 'n stort, 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n oond, 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die balans met of voor aankoms betaal moet word.
Spesifieke eenhede kan nie gewaarborg word nie. Gratis opgraderings tot 'n luukse eenheid kan plaasvind.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Hluhluwe-eenheid op die eerste verdieping het 'n groot houtdek wat oor die see, meer en woud uitkyk. Dit het 'n oopplan en kan tot 4 gaste akkommodeer. Dit is toegerus met 1 koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n oond, 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die balans met of voor aankoms betaal moet word.
Spesifieke eenhede kan nie gewaarborg word nie. Gratis opgraderings tot 'n luukse eenheid kan plaasvind.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié tweeslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n oond, 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die balans met of voor aankoms betaal moet word.
Spesifieke eenhede kan nie gewaarborg word nie. Gratis opgraderings tot 'n luukse eenheid kan plaasvind.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié 3-slaapkamer-eenheid het slaapplek vir tot 7 gaste. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed, die tweede en derde slaapkamers is albei toegerus met 2 enkelbeddens. 'n Slaapbank kan ook in die eenheid gevind word. Die eenheid het 2 volledige badkamers, waarvan een 'n en suite is, en albei het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n oond, 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die balans met of voor aankoms betaal moet word.
Spesifieke eenhede kan nie gewaarborg word nie. Gratis opgraderings tot 'n luukse eenheid kan plaasvind.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hornbill-straat 163, St Lucia Riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang