Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Infinity 404

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 87, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 394 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Infinity 404 is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige gebou in Bloubergstrand, Kaapstad. Dit is 'n wonderlike opsie vir gaste wat die kuslyn van die Moederstad wil verken, want hierdie woonstel spog met ongelooflike see-uitsigte.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die ligging van hierdie eiendom is net oorkant die pad van die strand af en binne stapafstand vanaf baie winkels en restaurante. Dit is net 15 minute se ry vanaf die middedorp wat baie toeriste-aantreklikhede het.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 729

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Coral-weg 87, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 394
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 1 394
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 87, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7eb1a79e53092ff39f5d514c04f124245dbd85bb48e321c3d64f6ef171494829d8add98e5470f5ee4fc81eef8dd92de44cbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 394 per nag, vir 3 mense 87 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.809185790906 18.469526326633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang