Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

In the Vineyard Cottages

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Janice H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

A peaceful family stay away from the bustle of town. We have been back a few times as it is a special spot, secluded, quiet and beautiful. Love the homeliness of the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Home from home. Ek & my varsity kamermaat het ons 40ste reünie te Muratie gehad & het blyplek naby Muratie gesoek. Die kothuis is gerieflik geleë & het alles wat ons nodig gehad het vir 'n heerlike verblyf. Ons was vriendelik verwelkom deur ons gasvrou & gasheer, asook Stella, die vriendelike waghond. Stella het ons verblyf opgehelder, aangesien ons ons eie honde gemis het. Ons was ook bevoorreg dat ons perskes kon pluk in die boord op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Relaxed stay. The location was perfect for us as it's close to Stellenbosch and Paarl. We loved to go for walks in the vineyards and the dog made our walks special, as she always joined us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Walter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Vir die prys het ons effens meer verwag, maar baie lekker gebly. Ek en my vrou het 4 nagte hier deurgebring en het dit beslis geniet. Daar is 'n rustigheid tussen die landerye saam met die hoenders, poue en die brakkie, Stella. Die dame wat die plek hardloop is baie behulpsaam en het ons selfs toegelaat om laat uit te klok sonder probleem. Daar is egter hier en daar dingetjies wat aandag nodig het, soos die stortkop wat nie goed lyk nie en nie mooi werk nie, die stortdrein wat nie mooi dreineer nie, en die waterpomp in die tuin vir die fonteintjie wat baie raas en nie regtig werk nie. In kort het ons bietjie meer verwag vir die prys, maar baie lekker gebly. Vir 'n knapsie minder as R1'600 per aand sal ek persoonlik beslis die plekkie voorstel as 'n bekostigbare opsie. Dit is meer bekostigbaar indien jy 'n familie van 4 is, bv., aangesien daar in ons cottage 4 beddens was.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Adriaan H
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Mooi eenheid wat goed toegerus is. Vriendelike diens en waarde vir geld. Wonderlike eenheid, goed geleë en goed toegerus. Het alles wat mens nodig kan hê vir 'n tydjie weg. Besondere vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker en rustig - plaas atmosfeer. Goeie ligging. Baie lekker gebly. Marlene is baie vriendelik en hulpvaardig. Het die plaas atmosfeer baie geniet. Gaste met babas wat kruip moet net bewus wees van die stoep wat nie toe is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

A pleasure! Met all our needs. Very secure, very friendly hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2024

Fantastic. Peaceful. Tranquil. Restful. Marlene and Gert are wonderful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
marlene
In the Vineyard Cottages
Hallo Nico Dankie vir die mooie woorde. Ons sien julle binnekort weer. Vriendelike groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44 tussen Klapmuts en Stellenbosch, Klapmuts, Paarl, 7625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32081ce5d8a3100993f796d9c8d6c2c3f5e9061682e2fc6ee00cc618287588fa24b9bf0b189b254d04061828a563642a0286?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 R44 between Klapmuts and Stellenbosch Klapmuts 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.82318 18.868107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang