Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Impala Lily

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impalalaan 4229, Marlothpark, 3100, Mpumalanga
  • Vanaf R1 600 R1 440 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Impala Lily is 'n selfsorg-eenheid in Marloth Park-wildbewarea in Mpumalanga. Marloth Park is 'n wildarea so na aan die Krugerwildtuin as wat jy kan kom, en word slegs deur die Krokodilrivier en 'n heining van die park geskei. Marloth Park is die tuiste van baie wilde diere soos sebras, koedoes, wildebeeste, kameelperde, rooibokke en mongoose. Bedags is die area perfek vir staptogte langs die rivier, of om net die bos te verken.

Impala Lily het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis, eetarea en leefarea. Elke slaapkamer het lugversorging en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en 'n Nespresso-masjien. W-Fi internettoegang is beskikbaar. Buite is daar 'n onderdakstoep met buite-eetmeubels. Die huis het ook 'n braai-area, en 'n boma, asook 'n pragtige plonspoel vir daardie magiese Afrika-sonsondergange.

Marloth Park het 2 klein winkelsentrums waar die noodsaaklikhede verkoop word, 'n vulstasie, 'n klein kafee en 'n restaurant. Vir groter behoeftes is Komatipoort en Malelane supermarkte net naby. Marloth Park het 2 ingange wat albei bewaak word. Daar is 'n paar baie goeie restaurante in Marloth Park, sommige versteek in die bos, waar jy maaltye of skemerkelkies kan geniet. Hierdie area is veral bekend vir sy vierwielmotorfietsry, 4x4-roetes, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede wat Bosveld Atlantis en Lionspruit Wildreservaat insluit. Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit die Groot 5, fietsry, wildkyk, swem, voëlkyk, wildritte en bergfietsry in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Impalalaan 4229, Marlothpark, 3100, Mpumalanga
  • Gaste dink Impala Lily het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impalalaan 4229, Marlothpark, 3100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1jMhhGoiXsF28GqT6lsa4JnFX9Kuju8G13ysOOUv0oeWX9CwNU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 4229 Impala Avenue Marloth Park 3100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.355111814514 31.806265131283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang