Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Imberbe

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Norma C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Awesome, welcoming, amazing hosts. We had a wonderful stay. Such friendly and welcoming hosts. They were the sweetest welcoming party. They were so helpful and attentive. We enjoyed our stay with them. The view from the balcony was awesome. Our stay was definitely what our souls cried out for. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Imberbe
Dit was ń voorreg om julle te akkommodeer, pragtige professionele mense. Imberbe groete

Macky G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Goeie ligging, onbelemmerde see uitsig en vriendelike eienaars. Ons het dit baie geniet by Imberbe, die eienaars is vriendelik en die verblyf het 'n asemrowende see uitsig. Al die ekstras is 'n bonus, veral die sjokolade wat die kinders baie geniet het. Dit is beslis 'n paradys. Baie dankie aan die eienaars vir 'n wonderlike naweek wat hulle vir ons moontlik gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Imberbe
Liewe Macky Jy, jou gesin en niggie is so welkom om weer te kom kuier. Dit was vir ons lekker om julle te huisves! Sien uit na 'n weersiens.

Anathi T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Perfect. It was good; everything was perfect. The view was nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Imberbe
It was an exciting experience to host your friends and you, Anathi. We are looking forward to your next visit! Enjoy life.

Hendrina Carolina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Aangenaam! Gasheer en gasvrou van kwaliteit! Uitstekende verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Imberbe
Kwaitet gaste, ontvang hulle met ope arms. Louisa en Etienne

Willem H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Hier kan jy die kalmte en rustigheid in jou siel voel. Beslis aan te beveel, lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Imberbe
Hallo julle drie Ons is so bly julle kon lekker rus. Dankie dat julle hier kom kuier het!

Kyle M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Great service. Hosts are lovely people and are very welcoming. Extremely friendly and welcoming. They make you feel like family. Lovely experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Imberbe
Hi Kyle Hope to see you again soon! Was great hosting you at Imberbe.

Jacqueline V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Home away from home. Brilliant. Attention to detail. Lovely view. Perfect location. Friendly and accommodating owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Imberbe
Hi Jacqueline, it was a great pleasure to host you. Please come again. Etienne and Louisa

Reinet K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Alles wat jy nodig het om heerlik vakansie te hou en uit te rus. Imberbe was 'n heerlike verblyf. Ons het dadelik tuis gevoel in die stylvolle netjiese woonstel. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en doen baie ekstra moeite. Baie aandag word aan detail gegee. Pragtige uitsig op die see vanaf die sitkamer en hoofslaapkamer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Imberbe
Liewe Reinet en gesin Dit was vir ons baie lekker om julle te huisves. Dankie dat julle hier was en ons hoop om julle weer iewers in die toekoms te sien! Julle besoek was spesiaal.

Malinda K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Heerlike kuier by Imberbe. Ons het heerlik gekuier by Imberbe. Die eenheid is skoon en netjies en niks ontbreek nie. Louisa het ons met heerlike pannekoek bederf op 'n koue dag! Sal definitief Imberbe aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Imberbe
Liewe Malinda Dit was so lekker om die spesiale, kosbare band tussen jou en jou ma te ervaar. Ons sien uit daarna om jou hele gesin in die toekoms te ontmoet. Julle geduld met die swak weer het ons beïndruk. Kom weer!

Wendy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Mooiste uitsig oor die see en pragtig, ingerigte woonstel. Ongelooflike uitsig oor die see, fantastiese woonstel wat keurig ingerig is en wonderlike, bedagsame en vriendelike eienaars! Die woonstel het elke denkbare gerief en is 'n tuiste weg van die huis. Alles was blinkskoon en uiters netjies. Dit is die ideale wegbreekplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Imberbe
Hallo Wendy Ons is so bly julle het lekker gebly. Dit maak ons gelukkig! Hoop om julle weer een of ander tyd te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R2 600
R 2 600 R 1 820
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 600
R 2 600 R 1 820
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moirastraat 16, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97130f9e2444135e6ad179f9e6c57903b14c08465059421331559a976c260192906c96da7e68eb0dcab2efcbef253833ee67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R1 820 per nag (plek vir 4) 58 5 1 5 16 Moira Street Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.810860078567 20.029666096166

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang