Imbali Safari Lodge
Beskrywing
Daar is 12 ruim privaat suites met luukse meubels en ingevoerde beddegoed. Elke suite het 'n asemrowende uitsig vanaf die groot houtdekke en die privaat plonspoele het 'n uitsig oor die Nwatsitswonto rivierbedding en die vlaktes.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kindermatras vir 1
Bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Verblyf, 3 maaltye en sekere drankies (koeldrank, water, bier, uitgesoekte wyne en sterk drank). Twee safari's daagliks.
Huisreëls
- Die hektoegangsfooi is by die lodge betaalbaar. 2025 teen R128.00 per persoon per verblyf. Onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
- Kinders vanaf die ouderdom van 8 jaar is welkom by die lodge. 8 - 12 jaar word slegs op safari toegelaat volgens bestuur se diskresie. Ons beveel aan dat gesinne 'n privaat voertuig bespreek, onderhewig aan beskikbaarheid teen 'n ekstra koste per dag.
- Die kamp is in 'n Malaria area geleë.
- Neem asseblief kennis van die onderstaande Krugerhek-tye:
05h30 tot 18h30 – Januarie, Februarie, November en Desember
05h30 tot 18h00 – Maart en Oktober
06h00 tot 18h00 – April, Augustus en September
06h00 tot 17h30 – Mei, Junie en Julie
- Alle gaste moet minstens 1,5 uur by Orpen-hek ingaan en Paul Kruger-hek 3 uur voor hek toemaak.
- Indien gaste nie betyds by die onderskeie hekke is nie, sal hulle nie toegelaat word om die park binne te gaan nie en hulle sal alternatiewe verblyf vir daardie nag moet kry.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 36 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mluwati Toegewing, Krugerwildtuin, Skukuza, 0001, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang