Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

I-LOLLO

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shore-weg 71, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

i-LOLLO is aan die mond van die Krommerivier geleë wat na die Indiese Oseaan kyk in die skilderagtige kusdorpie St Francisbaai. St Francisbaai vorm deel van die wêreldbekende Tuinroete.

Die verblyf beskik oor 4 kamers. Elke gerieflike en suite-kamer het sy eie privaat ingang met 'n buite-sitarea en asemrowende uitsigte oor die rivier, see en berge. Die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV.

'n Engelse ontbyt word elke oggend bedien, vergesel van 'n verskeidenheid plaaslike jogurt, graankosse en varsgemaakte vrugteslaai. Geriewe sluit die gebruik van die swembad, kano's en fietse in. Pasgemaakte toere deur die kanale per boot kan ook gereël word.

Geleë by die riviermond met uitsigte van ondenkbare skoonheid, i-LOLLO het 'n onverbeterlike ligging.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Shore-weg 71, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink I-LOLLO het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shore-weg 71, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff16dd2e20f69ccc8454201719fc4ba45781397ae4e93f0776c07a2de173af70ffd85e2d647f49eec90041618544ce58d09e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 71 Shore Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.146227606249 24.837394952774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang