Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hunters Pride 20

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hunters Pride Wildlife Estate, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hunters Pride 20 is in die Groot 5 Dinokeng-wildreservaat in Hammanskraal, Gauteng geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die natuur.

Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die gastebadkamer het slegs 'n toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n TV, eetarea en 'n kroeg en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolf toegerus is. Die huis het 'n binnegasbraai en 'n privaat buitebraai-area met 'n boma. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na die stoep waar gaste die wild kan besigtig en die buite-area het 'n buitestort en 'n swembad.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lizanne B
Gesin met klein kinders
5.0
Five star experience! Absolutely loved everything about Hunter's Pride 20! Our weekend away was absolutely amazing, just too short! Tha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Nomfezeko M
Saam met vriende
5.0
Magnificent. Our stay was wonderful. From the stunning house to the wildlife in the estate, top tier.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Willie D
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker gekuier saam met die familie met aangename herinneringe! Fantastiese verblyf met fantastiese geriewe en baie gerieflik naby aan die wildre...
Sien meer
Feb 2025
Ayanda M
Saam met vriende
4.8
Great stay in a clean and well maintained home that is a stone's throw from Joburg. Great stay in a clean and well maintained home that...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Lize-mere V
Saam met vriende
4.8
Pleasurable stay. The house is beautiful with all the necessary appliances and accessories for self-catering. The rooms and bathrooms a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hunters Pride Wildlife Estate, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Hunters Pride 20 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hunters Pride Wildlife Estate, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA904e90b47064e5c4c244e55dd1eb004be4767c841958e357b92b7282e14790df46ca3c28096523b292fdce435c3a22e8261d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Hunters Pride Wildlife Estate Hammanskraal 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.33757609576 28.375934883894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang