Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huisie van Harte

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lorea-straat 45, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Huisie van Harte is 'n ateljee-selfsorgwoonstel vir 3 mense in Danabaai, Mosselbaai, 300 m vanaf die gewilde St Blaize-staproete geleë.

Die grondvloer, oopplan-eenheid is aangrensend aan die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met sitplek vir 4. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Die woonstel maak oop op 'n onderdakstoep met 'n braai wat oor die klein tuintjie uitkyk.

Huisie van Harte is 2 km vanaf 1ste Strand geleë vir watersport, dolfyn- en walviskyk in seisoen, verskeie restaurante en museums. Danabaai is die tuiste van vrylopende kleinwild en 'n wye verskeidenheid voëllewe kan gesien word wanneer jy die area verken.

Die TV en WiFi kan tydens beurtkrag gebruik word.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Lorea-straat 45, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huisie van Harte het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lorea-straat 45, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6ee17d4c2dc4bda63f398e897133d564fa510d217424bb1c486bc629996154d81bcc94d4533691e19babb0b6244595b78c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 45 Lorea Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.202440357617 22.054054473017

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang