House on Olof Palme
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olof Palme-straat 146, Erospark, Windhoek, 0000, Khomas
- Vanaf R3 140 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
House on Olof Palme is in 'n luukse woonbuurt in Windhoek, die hoofstad van Namibië, geleë. Die bekoorlike B&B is sentraal geleë naby die middestad, verskeie geriewe en besienswaardighede.
Die huis bied gehalteverblyf vir 15 gaste in 'n keuse van 7 dubbelslaapkamers of 'n gesinseenheid wat uit 2 slaapkamers bestaan. Elke slaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, lugversorging, 'n kroeg, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv.
Bykomende geriewe sluit gratis WiFi, 'n plonspoel, 'n sitkamer met 'n biblioteek asook 'n kaggel en veilige parkeerplek in.
Besienswaardighede en doendinge in die area sluit die Nasionale Botaniese Tuine, Avis Dam Natuurreservaat, verskeie staproetes, voëlkyk, township-toere, eetplekke en inkopies by plaaslike handwerkwinkels in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Renette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Olof Palme-straat 146, Erospark, Windhoek, 0000, Khomas
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olof Palme-straat 146, Erospark, Windhoek, 0000, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang