Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Martin Lodge and Self Catering

Gastehuis
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 6, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 269 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geleë aan die voorheuwels van die Swartberge op Roete 62 in die Klein Karoo, 1 km vanaf die wêreldbekende Meiringspoort, lê die klein dorpie De Rust en House Martin Lodge and Self Catering.

House Martin bied 12 dubbelkamers elk met sy eie privaat stoep wat na die tuin lei. Kamers is smaakvol versier met hoë-gehalte beddegoed, elektriese komberse, paneelverwarmers en lugversorging. Komplimentêre tee, filterkoffie, mineraalwater, tuisgemaakte koekies en sjerrie word voorsien.

Ontspan in die pragtige tuin en swembad met braaigeriewe. Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek en geriewe om jou motor te was.

Doen die sirkelroete, oor die majestueuse Swartberge, pak een van vele grondpadbergpasse met jou 4x4 of motorfiets aan, swem onder die waterval in Meiringspoort, besoek Prins Albert, Volstruisplase van Oudtshoorn, en die Kangogrotte.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lindy H
Besigheidsreis
5.0
Perfect! Perfect delightful stay in De Rust at HouseMartin! Best dinner and hosting and just all round divine! Thank you!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Thea P
Saam met lewensmaat
5.0
‘N lieflike oornag stop met vriendelike en hulpvaardige diens. Vriendelike diens en goeie kommunikasie. ‘N heerlike aandete en ontbyt was ook gereël t...
Sien meer
Jan 2025
Lizelle K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Heerlike, skoon en rustig, beslis aan te beveel.
Jan 2025
Gerry S
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Verblyf was uitstekend, sal definitief weer hier kom bly.
Des 2024
Terry-ann T
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Pragtige en skoon akkommodasie met rus en stilte. Vriendelike gasheer en vrou. Wat 'n plesier. Ons sien hulle beslis weer.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 6, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink House Martin Lodge and Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 269
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 269
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 6, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNjg5NmYzLTZiNjctNDQ3ZS1iNTIyLWI3YmUwNzAyOTVhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 269 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 6 Kerk Street De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.488699271978 22.536381483078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang