Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoopstad Guest House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cooperstraat 29, Hoopstad, 9479, Vrystaat
  • Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hoopstad Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in die hartjie van die Vrystaat, gerieflik geleë in Hoopstad. Dit dien as 'n ideale oornag-opsie vir beide ontspannings- en korporatiewe reisigers wat tussen Bloemfontein en Johannesburg pendel.

Die gastehuis bestaan uit 6 goed ingerigte kamers wat elk 'n privaat badkamer, gemaklike beddens en kwaliteit linne en badhanddoeke het. Elke kamer is toegerus met geriewe soos lugversorging, 'n slim-TV, gratis WiFi, elektriese komberse, 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe met beskuitjies, asook 'n klein kluis vir waardevolle items.

Gaste kan hul ontbyt in die gemeenskaplike eetarea geniet of in die sitkamer ontspan. Die gastehuis bied ook 'n jacuzzi en braaigeriewe op die perseel vir ontspanning en plesier. Die gerief van veilige parkeerplek op die perseel word voorsien, en 'n kragopwekker is beskikbaar om deurlopende kragtoevoer te verseker in geval van onderbrekings.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Cooperstraat 29, Hoopstad, 9479, Vrystaat
  • Gaste dink Hoopstad Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hoopstad Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cooperstraat 29, Hoopstad, 9479, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9cce310a44ad1711fbd835c8b47a95967735f10f82d532ab88ff6d5b2e71337e6eca8ca6efba89a37075a4f96ddecb4dbd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 29 Cooper Street Hoopstad 9479 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.8292998 25.9093102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang