Hoopoe Cottage
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Kort Street, The Island, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Hoopoe Cottage is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van The Island, Sedgefield, geleë is.
Hierdie knus woonstel bied gerieflike slaapplek vir 5 gaste op 'n slag wat bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n driestapelbed in die leefarea.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ligging
- 13 Kort Street, The Island, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in The Island Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Kort Street, The Island, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang