Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honey Bee

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray Champio-straat 8/2, Rayton, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Honey Bee is 'n selfsorg-eenheid wat ideaal geleë is in Rayton. Hierdie eenheid is binne maklike bereik van botaniese tuine, restaurante en winkels.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank met 3 stoele. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel met 3 stoele. Die sitarea is ingerig met 'n gerieflike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. 'n Matras vir klein kinders kan voorsien word.

Gaste het toegang tot 'n patio met 'n koffietafel en 2 stoele. Hierdie eenheid spog ook met toegang tot 'n oulike tuin en 'n braai-area.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Rosalina V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige omgewing. Goed toegerus. Pragtige dekor. Awesome diens. Ons het ons verblyf by Honey Bee baie geniet, dit het al die nodige geriewe wat mens n...
Sien meer
Feb 2025
Annalise K
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale oornag- of naweekplekkie as in Bloem moet wees. Vriendelike gasvrou en gasheer. Oulike eenheid met alles wat nodig is vir oornagverblyf. Baie n...
Sien meer
Jan 2025
Delmé H
Gesin met tieners
5.0
Veilig, goeie ligging, netjies, privaat. Alles baie goed. Heeltemal tevrede. Goeie ligging, veilig en privaat. Voldoende spasie met alles wat ons nodi...
Sien meer
Des 2024
Jim B
Besigheidsreis
5.0
Moer nice. Baie lekker gebly. Goed geleë vir my doel. Ek gaan beslis weer daar bly.
Okt 2024
Andrew M
Saam met lewensmaat
5.0
A South African gem. Our holidays are road trips and we use BnBs, not hotels. Honey Bee was the best ever, beautiful setting, fabulous ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Ray Champio-straat 8/2, Rayton, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Honey Bee het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray Champio-straat 8/2, Rayton, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb9d0265ab907251b245a32f462853d69b2695781297c2044af99bee4eaca83b721eb931ff7c1b0368cceeca45e15bd0e528?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 Ray Champion Straat 8/2 Rayton 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.071183060324 26.201442976305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang