Holte vir die Voet Akkommodasie
Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Middel Kus-weg 28, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
-
Vanaf
R8 500R7 650 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Geleë in die idilliese kusdorpie Gansbaai, is Holte vir die Voet Akkommodasie 'n bekoorlike selfsorghuis wat perfek is vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige ontsnapping binne maklike bereik van die strand.
Dié lieflike dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer op die onderste verdieping is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer, wat op die boonste verdieping geleë is, is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Hierdie slaapkamers maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea bo beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n elektriese stoofplaat, mini-oond, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea op die onderste verdieping maak oop op 'n onderdakstoep wat met gedeeltelike uitsigte oor die see spog. Dié area sluit ook 'n ruim kombuis met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof en 'n etenstafel in. Die stoep beskik oor 'n eetarea waar gaste 'n al fresco-eetervaring en 'n vrystaande braai kan geniet. Gaste kan ook 'n piekniek in die tuin geniet. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Doanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Middel Kus-weg 28, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Holte vir die Voet Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Middel Kus-weg 28, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang