Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillside Haven

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Janie K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Onverbeterlik. Ek kan hierdie verblyf heelhartig aanbeveel! Heerlike vakansiewoning, blinkskoon, keurig gemeubileer met 'n wonderlike gasvrou wat aan elke moontlike behoefte gedink en voorsiening getref het. Veilig en gemaklike stapafstand na die strand asook baie naby aan die winkelsentrum. Sal beslis terugkom vir nog 'n onvergeetlike vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 650
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillside-singel 3, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2f51515ee50f5948c89996469744782bfe9555c760d27f0abfe44bb1bd53d3d39cf28c620a9297128bebfb45cbfa0b28c1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 3 Hillside Crescent Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.408169881044 19.165204037434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang