Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillingdale on Alexandra

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexandraweg 33, Wynberg, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hillingdale on Alexandra bied bekoorlike selfsorgkothuise en is in die boonste deel van Wynberg in Kaapstad geleë.

Akkommodasie by Hillingdale on Alexandra bestaan uit 3 kothuise wat elk 2 persone kan akkommodeer. Elke kothuis bestaan uit oopplan-leefarea, met óf hitte- en eetgeriewe óf 'n goed toegeruste kombuisie. Verder beskik elke kothuis oor 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Elke eenheid het ook 'n privaat patio en toegang tot die gemeenskaplike swembad in die tuine. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie op die perseel. Hillingdale on Alexandra is ideaal geleë 15 tot 20 minute se ry vanaf Constantia Wynroete, Cavendish Square Winkelsentrum, Nuweland krieket- en rugbystadions, en Kenilworth-renbaan, om maar 'n paar besienswaardighede in die Suidelike Voorstede te noem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Alexandraweg 33, Wynberg, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hillingdale on Alexandra het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexandraweg 33, Wynberg, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cdda816dba95bd225042486dddddf82d5b808274dbe19769ac7ea986768e0e2d352365f7326796632bf041e33b87c7f07a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 33 Alexandra Road Wynberg 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.000498756319 18.459874139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang