Hill Manor
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beyers Naude-straat 70, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Vanaf R970 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hill Manor bied B&B en is in Potchefstroom in Noordwes geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na bekoorlike Victoriaanse verblyf, naby die middestad en 'n verskeidenheid doendinge.
Verblyf word gebied in 6 slaapkamers in die hoofhuis en twee losstaande selfsorg-eenhede. Alle kamers het toegang tot WiFi en 3 kamers kan saam as 'n gesinseenheid bespreek word.
Geriewe op die perseel sluit ontbyt in die eetarea in, en ander maaltye kan op versoek gereël word. Gaste kan die swembad, tuin geniet of van die braaigeriewe gebruik maak, asook veilige onderdakparkeerplek word vir voertuie gebied.
Hill Manor is langs die N12 en naby die middedorp geleë, wat sy ligging baie gerieflik maak vir besoekers aangesien dit binne stapafstand van 'n paar restaurante en winkels geleë is. Dit is naby die Noordwes-Universiteit se kampus, oorkant die PUK McArthur-stadion en ook naby die MediClinic en MooiMed-hospitaal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 238
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Beyers Naude-straat 70, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Gaste dink Hill Manor het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beyers Naude-straat 70, Potchefstroom, 2520, Noordwes