Highland Peace Haven
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisfonteinpad, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
-
Vanaf
R3 680R3 128 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ontsnap na Highland Peace Haven, 'n rustige huis in Dullstroom, Mpumalanga. Geleë in die asemrowende Highland Gate Golf & Trout Estate, bied hierdie gesinsvriendelike toevlugsoord panoramiese uitsigte wat ideaal is om blywende herinneringe saam met geliefdes te maak.
Dié huis met lugversorging het slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 2 badkamers met 'n stort, wasbak en toilet, waarvan een 'n bad insluit.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër ook beskikbaar. 'n Etenstafel met sitplek vir 6 wat uit die kombuis lei, is perfek om maaltye met geliefdes te deel. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, tesame met gratis WiFi-geriewe.
Ontspan buite op die ruim onderdakstoep, wat meer sitplek en buitelug-eetplekke bied met asemrowende uitsigte oor die omliggende berge.
Veilige parkeerplek bied gemoedsrus tydens jou verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
PRECIOUS Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Kruisfonteinpad, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Highland Peace Haven het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Highland Gate Golf en Trout Estate Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisfonteinpad, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang