Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hexberg Cottage

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hexberg-weg 1, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hexberg Cottage bied selfsorgverblyf wat op die eienaar se perseel geleë is, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe sowel as 'n privaat ingang.

Die eenhede beskik oor 'n slaapkamer met slaapplek vir 2 volwassenes. Die badkamers is toegerus met storte. Daar is 'n TV en gratis WiFi beskikbaar vir gaste.

Die eenhede sluit almal 'n klein kombuisie in wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, toebroodjie-rooster, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenhede gebruik sonkrag, so die ligte, Wi-Fi en TV is aan tydens beurtkrag.

Gaste kan die wynplase waarvoor Wellington bekend is en in die nabyheid verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Wilmano J
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik. Dit was baie uitstekend.
Feb 2025
Dorothen B
Gesin met tieners
5.0
Peaceful and nice, definitely going back when visiting Wellington again. We had a wonderful stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Andrew B
Saam met lewensmaat
5.0
A wonderful overnight stay. This is our third visit to Hexberg. Always a pleasure, the hospitality is amazing, clean accommodation with...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Wayne E
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Baie vriendelik ontvang.
Jan 2025
Michelle M
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en veilig. Baie lekker gebly, netjies en veilig.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hexberg-weg 1, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hexberg Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hexberg-weg 1, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfaa66aad597fc9720196ba7836739c5c37eb356c8a3a6369ba1983b8c43c16ae5cae46d3be084ef7319b541677cfc58b11c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 127 5 1 5 1 Hexberg Road Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.632532827324 19.008181829448

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang