Herberg Hotel
Beskrywing
Daar is 16 Queen Deluxe-kamers wat ideaal is vir 2 gaste en elk lugversorging het. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met die volle DStv-pakket, asook tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Bed en ontbyt.
Huisreëls
Die Herberg Hotel behou die reg voor om die breekskadedeposito te hou indien enige skade aan die hotel se eiendom aangerig is.
Geen geraas of buitensporige gedrag wat ander gaste kan steur, sal geduld word nie.
Dit is 'n gelisensieerde perseel. Drank wat nie by die Herberg Hotel gekoop is nie, sal nie toegelaat word nie.
Braaigeriewe is slegs by die selfsorg-eenhede beskikbaar.
Visvang word slegs toegelaat indien 'n selfsorg-eenheid bespreek is.
Die reg van toegang word voorbehou.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 4 standaard selfsorg-chalets wat verblyf aan 4 gaste bied. Elke chalet het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. In die badkamer is 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis het 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Braaigeriewe is buite elke chalet beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die Herberg Hotel behou die reg voor om die breekskadedeposito te hou indien enige skade aan die hotel se eiendom aangerig is.
Geen geraas of buitensporige gedrag wat ander gaste kan steur, sal geduld word nie.
Dit is 'n gelisensieerde perseel. Drank wat nie by die Herberg Hotel gekoop is nie, sal nie toegelaat word nie.
Braaigeriewe is slegs by die selfsorg-eenhede beskikbaar.
Visvang word slegs toegelaat indien 'n selfsorg-eenheid bespreek is.
Die reg van toegang word voorbehou.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 8 luukse selfsorg-chalets wat verblyf aan 4 gaste bied. Elke chalet het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingroote-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. In die badkamer is 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis het 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is braaigeriewe by elke eenheid. Let asb. dat die eenhede met 'n tradisionele donkie-geiser werk vir warm water.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die Herberg Hotel behou die reg voor om die breekskadedeposito te hou indien enige skade aan die hotel se eiendom aangerig is.
Geen geraas of buitensporige gedrag wat ander gaste kan steur, sal geduld word nie.
Dit is 'n gelisensieerde perseel. Drank wat nie by die Herberg Hotel gekoop is nie, sal nie toegelaat word nie.
Braaigeriewe is slegs by die selfsorg-eenhede beskikbaar.
Visvang word slegs toegelaat indien 'n selfsorg-eenheid bespreek is.
Die reg van toegang word voorbehou.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 80 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Market en Scott-straat, Oranjeville, 1995, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang