Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hazenjacht Karoo Lifestyle

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Dominique S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Peaceful, lovely stay. Really lovely stay! Chrismari was a great host and the Rooikop unit was quaint and delightful to stay in. Very peaceful location and the host shared some great recommendations for nearby restaurants and activities. Will definitely stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie G
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Fantasties en wonderlik. Baie behulpsaam en gaan uit hul pad om jou baie welkom te laat voel. Sal vir enige persoon aanbeveel om daar te vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie D
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Excellent. Beautiful, clean stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Lekker! Baie oulike, goed toegeruste huisie. Plekkie was skoon en beddegoed van baie goeie gehalte. Het heerlik geslaap. Sou verkies het dat die braai deel van die stoep was, want nou moes die braaier langs die huis gaan braai, weg van almal af. Het 'n probleem met die stort gehad, dit is egter blitsvinnig aangespreek na ek vir Chrismari gekontak het. Katie was baie behulpsaam gewees. My ekstra gaste is ook toegelaat om kosteloos oor te bly die een aand. Ons het die gebaar van Chrismari vreeslik waardeer. Lekker groot stoep om op te kuier. Sal die plekkie definitief aanbeveel. Ons het lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Tredoux N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

10 uit 10! 10 uit 10! Baie impressed met ons blyplek, groot kamers en blyplek. Lekker buite area vir braai en 'n wyntjie te geniet onder die afdak. Groot buite area vir kinders om te speel. Perfek vir 'n stil wegbreek, en naby genoeg aan al die attraksies van Oudtshoorn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerome M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Fantasies. Uitgerus, veilig die rustigheid waarna enige persoon smag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaunell B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

I wish we booked for longer! Wonderful experience and can't wait to return. Excellent place if you're looking to break away from the busy city. Peaceful, refreshing, wholesome and natural. All the people we came across on the premises (staff) were extremely friendly, kind and helpful. The accommodation was well equipped and more than what we expected for the price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moriêta S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Our stay at the guesthouse was absolutely refreshing and serene. The breathtaking. This scenery has been refreshing for the soul and mind!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly, skoon en netjies. Lieflike tuin. Naby aan baie plekke. Ons het baie lekker gebly, die huis was baie mooi skoon, goed ingerig. Die tuin is baie mooi met die blomme en die mooi grasperk. Dankie vir almal van die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netjiese huisie, baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel vir ander mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chrismari Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dysselsdorp langs die N12, Hazenjacht, 21,5 km buite Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8K6BiVGeOuhM0GlfCP1jhr5OLl71Mykn8bAhf7cxdN4jLnTDNY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Dysselsdorp off the N12 Hazenjacht 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.562274622578 22.416107588402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang