Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hayward's Game Lodge

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Haywardsvreugde, 775 JR, Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0151, Gauteng
  • Vanaf R930 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hayward's Game Lodge bied selfsorgverblyf in die Dinokeng Big 5 Wildreservaat. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesinswegbreek, romantiese naweek of vrygezelle. Daar is ook 'n konferensiesentrum wat aangebied word.

Daar is 6 luukse selfsorg-chalets. Elke eenheid het lugversorging, 'n volledig toegeruste kombuis, volledige en suite-badkamer en 'n sitarea. Daar is ook 'n buitestort vir 'n ware bos-ervaring. Daar is sonnige patio-area met sitplek om die omliggende bosveld te geniet, en 'n boma met braaigeriewe. Wildritte kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Geniet 'n paar heerlike wildritte in die reservaat of verken die area en sy vele interessante besienswaardighede. Hayward's Game Lodge is ideaal geleë 50 km vanaf Pretoria en 70 km vanaf OR Tambo Lughawe in Johannesburg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Wessel P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en ontspannend. Baie netjiese plek en sal dit definitief aanbeveel vir 'n couples wat 'n wegbreek wil hê van die stad lewe!
Jul 2024
Carla O
Saam met vriende
5.0
Onbeskryflik. Dit was uit die boeke uit, die eenheid was baie skoon, netjies en baie veilig.
Jul 2024
Jessica S
Saam met lewensmaat
4.6
Rustig, ontspannend, mooi. Ons het werklik 'n rustige, ontspanne ervaring gehad, en ek sal hierdie plek beslis aanbeveel vir enigiemand wat op soek is...
Sien meer
Jan 2025
Angelique L
Saam met lewensmaat
4.4
Clean and sufficient for our requirements. Our stay was great. Good value for money. Good communication between ourselves and the owner...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Ina D
Saam met lewensmaat
4.0
Het lekker gebly. Baie lekker. Was net baie warm.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plaas Haywardsvreugde, 775 JR, Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0151, Gauteng
  • Gaste dink Hayward's Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 930
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 930
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Haywardsvreugde, 775 JR, Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0151, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxZmUwODJjLTRiZTYtNDdkZS05MzU5LWJjNzEzMzIzZGQ4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 Farm Haywardsvreugde, 775 JR Dinokeng Game Reserve 0151 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.343541216791 28.379123210907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang