Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Hawklee Country House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dargle-weg 59, Hawklee Country House, Fort Nottingham, 3290, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 560 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hawklee Country House is in die KwaZulu-Natalse Middellande geleë en bied unieke B&B-akkommodasie sowel as selfsorg-opsies, insluitend die eerste "Bush Kitchen" ooit in die Natalse Middellande.

Die luukse kothuise wat deur die eienaar bestuur word, is ingerig met platskerm-TV's, DStv, elektriese komberse, warm sagte japonne en gasvryheidspakkette. Hierdie selfstandige grasdakkothuise skuil langs die oewer van die Leeurivier en bied skouspelagtige rivieruitsigte net 'n hanetreetjie van die water af. Hawklee bied ook selfsorgverblyf in die Rose Garden Cottage. Gaste wat vir selfsorg kies, kan óf ontbyt by hul kothuis laat aflewer óf dit in die Country House-eetkamer geniet, waar hulle kan ontspan en die rivier-uitsigte kan geniet terwyl hulle eet.

Besoekers het die geleentheid om kort wandelings langs die rivier te neem, die ryk voëllewe te sien en Kaapse kloulose otters in die water te sien. Die eiendom is ook die tuiste van verskeie wild, insluitend duiker, rietbok, serval katte, berg katte, en selfs soms luiperds.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ammi S
Saam met vriende
5.0
Die gasheer en gasvrou is buitengewoon gasvry en akkommoderend. Ons het heerlik gebly. Hawklee is geleë langs die Leeurivier en die geruis van die wat...
Sien meer
Feb 2025
Judy B
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful - exceptional. Beautiful and peaceful environment, with the sound of the birds and the Lions River running. Thank you for maki...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Susan S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige omgewing. Sean en Tanya uitmuntende gashere. Beslis aan te bevele! Goeie hulpvaardige gashere.
Des 2024
Jorrie C
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Ons het heerlik gebly. Sal beslis weer daar oorbly. Heerlik en 'n wonderlike, spontane kuier met die gasvrou.
Nov 2024
Diana P
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent! We had a great time with the hosts, amazing food and a beautiful setting. Will definitely visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sean & Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Dargle-weg 59, Hawklee Country House, Fort Nottingham, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hawklee Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 560
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 560
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dargle-weg 59, Hawklee Country House, Fort Nottingham, 3290, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALGKqRTfzQ4wrOUZtQyNJ19OJkJV1IpkNPPh2bv0PZqnyS12eK8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 59 Dargle Road Hawklee Country House 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.438628 29.936325

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456