Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Landgoed 38

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N2, Hartenbos Landgoed 38, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hartenbos Landgoed 38 is in 'n landgoed geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde vakansiehuis vir 4 mense.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer langsaan. Die slaapkamer op die onderste verdieping het 'n bad en 'n stort, en die boonste verdieping het net 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg geniet word.

Gaste kan ontspan in die knus sitkamer, of die binnebraai-area. Bring asseblief jou eie braairooster saam. Parkeerplek is beskikbaar. Daar is DStv Access-pakket, maar geen Wi-Fi nie.

Hartenbos bied verskeie doendinge soos visvang, swem, walvis-, dolfyn- en robbekyk gedurende Mei tot November, inkopies en eetplekke by die Hartenbos Seefront, en gaste kan die Waterpark, of Die ATKV-Hartenbos Museum van die Groot Trek besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nicky M
Saam met vriende
5.0
Rustig, netjies, vir seker sal ons weer kom. Ek het vir seker lekker gebly. Net WiFi geriewe gemis, maar nie teensmash nie.
Des 2024
Maritza G
Saam met vriende
5.0
Dit was 'n uitstekende kuier gewees. Dit was baie lekker, dankie.
Jun 2024
Ulandi G
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, clean and safe. Lovely home. Very comfortable and located in a very safe area. The house was clean and has everything that...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Cliff J
Gesin met tieners
4.8
Fantasties verfrissend. Verblyf was fantasties, eienaar baie tegemoetkomend en plek is lieflik. Daar was 'n probleem met die spoedwale wat die landgoe...
Sien meer
Jan 2025
George I
Saam met vriende
4.6
Excellent. Very nice stay. Very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Iris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Langs die N2, Hartenbos Landgoed 38, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Landgoed 38 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N2, Hartenbos Landgoed 38, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA889cef23807959c8e8ee8ee5119de1501fc1839dea3156bcdcb8f198977837052be069e80d4e36a050ebe5e85a31ff3d1d6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Off the N2 Hartenbos Landgoed 38 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1132199 22.1173655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang