Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartedief Gastekamers

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reigerstraat 3, Potchefstroom, 2530, Noordwes
  • Vanaf R680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hartedief Gastekamers is in Potchefstroom se pragtige dam-area geleë en bied 'n baie rustige, stil atmosfeer.

Die verblyf word in 'n verskeidenheid gastekamers en 'n selfsorg-eenheid gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Kwaliteit linne en handdoeke, asook die nodigste eetgerei, word voorsien. Boonop het die selfsorg-eenheid 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan die gasheer vra vir meer inligting oor ekstra aktiwiteite in en om die area.

Die verblyf is binne maklike bereik van die NWU-kampus, die botaniese tuine, Potchefstroomdam, die Mooirivier en die bekende Bult met sy koffiewinkels en restaurante. Hoërskool Gimnasium, Laerskool Mooirivier, MediClinic en Mooirivier Mall is almal binne 'n radius van 4 km.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jay-jay M
Gesin met tieners
5.0
I would prefer Hartedief to anyone that needs to stay over in Potchefstroom. What a beautiful place to stay. Very clean, upper class an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Werner V
Saam met vriende
5.0
Amazing. Amazing. Ka. ers is skoon, luuks, baie gemaklik met alles wat jy nodig het vir 'n heerlike naweek.
Feb 2025
Maryna E
Saam met lewensmaat
5.0
Sal enige tyd weer daar tuisgaan. Dit is 'n pragtige plek wat smaakvol gemeubileer is.
Jan 2025
Gizela V
5.0
Baie gasvrye ontvangs. Baie lekker gebly en veilig gevoel.
Jan 2025
Urscha M
Saam met lewensmaat
5.0
Heel aangenaam vir 'n oornag. Oulike plek met vriendelike eienaars.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rolindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Reigerstraat 3, Potchefstroom, 2530, Noordwes
  • Gaste dink Hartedief Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reigerstraat 3, Potchefstroom, 2530, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fd2336a22dbeeaaf403ed34859c37f78950b05701fcbc0ec8c1d75c78a38ffd24cad6489a057d54647570d6059626d1cd3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 3 Reiger Street Potchefstroom 2530 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.67805246039 27.098421020832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang