Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hardman Beach House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Lincoln-rylaan en Gloucester-weg, Port Edward, 4743, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 950 R1 658 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Hardman Beach House is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, verbonde aan die eienaar se hoofhuis in Port Edward.

Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is op die boonste vloer geleë en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamers is onder geleë. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamers het slegs 'n stort.

Die leefarea is bo geleë en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitkamer met gemaklike sitplek voor 'n TV.

Gaste kan pragtige see-uitsigte vanaf die balkon geniet, asook 'n gedeelde swembad en braai-area. Die eiendom is volledig ommuur en toegerus met 'n alarm. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hoek van Lincoln-rylaan en Gloucester-weg, Port Edward, 4743, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hardman Beach House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 658
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 658
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Lincoln-rylaan en Gloucester-weg, Port Edward, 4743, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e9e1a68307235fcc8e0052e37976148223c59cf897fefa153001de550d3de9658d9c00a9d1581f79d3fdd2d3a3aa40e8cc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 658 per nag, vir 5 mense 4 5 1 4 Corner of Lincoln Avenue and Gloucester Road Port Edward 4743 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.055779655997 30.224954285528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang