Hammerstein Lodge
- Kapasiteit: 142 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Af die C19, Sesriem, 0000, Hardap
- Vanaf R2 552 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hammerstein Lodge is in Sesriem, Namibië geleë en bied gaste ruim en gerieflike verblyf. Hierdie lodge is 'n ideale opsie vir familie of vriende wat op soek is na vakansieverblyf.
Verblyf word gebied in 'n reeks kamers wat gemaklik óf 2 volwassenes en 1 kind óf net 2 volwassenes kan akkommodeer. Elke kamer het 2 enkelbeddens en en suite-badkamers, elk met 'n stort, toilet en wasbak.
Die selfsorgkamers sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het lugversorging, 'n kluis om waardevolle items te berg, 'n lessenaar en toegang tot 'n patio met buitemeubels.
Komplimentêre WiFi is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n kroeg en 'n restaurant op die perseel wat heerlike Namibiese kookkuns bedien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 37
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Af die C19, Sesriem, 0000, Hardap
- Gaste dink Hammerstein Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 142 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Af die C19, Sesriem, 0000, Hardap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang